Jeep repair

Jeep repair
2,295
Like
Save


Comments

Wim Pretorius says:

Jou videos is altyd baie interesant Jors en Milo is so excited om saam te ry as jy op n trip gaan na die opmetings van die rivier

Steph Bredenhann says:

Jors, ek kyk 10 YT videos voor ek aan my kar werk, anders het ek spaarparte! ek sien jy volg ook die pad, voorspoed en geniet. Ek geniet om te kyk.

Fanie Cremer says:

Ek is net bly om te sien dat jy 'n bokkie onder die vooras ingesit het, veiligheid eerste.
Jy het my beïndruk met hoe innoverend jy was om die gat te boor en die stuk bout met die driehoekvyl te verwyder. Dink gerus daaraan om vir jou 'n stel 'easy out' te kry.
Wanneer jy weer by die Koöperasie kom kan jy gerus vir jou 'n paar wasters van die gewilde grootes koop, altyd handig.

Gerhard Byleveld says:

Hoekom werk jy met handskoentjies lmga

Johnny Dale says:

Probeer is die beste geweer en aanhouer wen

Hennie Theart says:

Yes that looks like a simple job but axles and hubs are not my strong point either, Good luck Jors. Blessings.

Clem Marais says:

Jors, jy inspireer mens as jy so maak werk wat jy het. Intussen hoop ek Milo het 'n bederfie gekry, want hy was darem diep teleurgesteld toe jy net 2 treë agteruit gereverse het en toe stilhou!

Deon Kotze says:

Ja nee kyk, ek weet ook nie veel nie, my mond hang altyd oop as my skoonseun daai goed sommer in n japtrap uitmekaar uithaal en terugsit. Maa r wat ek noual gehoor het is as jy die driveshaft afhaal moet jy die gate weer regoor mekaar sit op dieselfde plek….om hom in balans te hou…as ek dit nou reg verstaan

Johan Wiid says:

Bly om te sien ek is nie die enigste ou wat hopeloos te lank gesukkel het om daardie hub circlip af te kry nie. Vir die wheelbearing nut, 'n geyser element socket pas op die 54mm nut en het wande dun genoeg om binne in die hub te pas.

Peet du Plessis says:

Dankie Jors, interessant. Wat is die doel vd blou silinder op die rollbar?

Gregory Hiten says:

Was it a late night or very early morning to get video out? I prefer not to do any vehicle repairs or servicing myself….I don't trust my abilities with tools!

Kosie Van Den Berg says:

Ek kan hoor hy se ……ry Jors ry.

Kosie Van Den Berg says:

Goeiemore Jors. Ek weet nie veel van motor werktuigkunde nie maar as jy net vir Milo om die 'blok' gevat het sou hy n gelukkige hond gewees het.

Ruth & Jonathan Dawson says:

What a dog that Milo is – so excited to be going on a trip. Love his expressions!

Leon says:

A job well done, I think Jors.

Comments are disabled for this post.